summaryrefslogtreecommitdiffstats
path: root/mail/mail-af.txt
blob: 484da3fcc6b6e1797d9979edec123333f242e583 (plain)
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
Content-Type: text/plain; charset=utf-8
Content-Transfer-Encoding: 8bit

Welkom by Mandrakelinux!

Goeie dag,
Ons vertrou dat u volkome tevrede is met Mandrakelinux, onderaan volg 'n
lys van handige webwerwe:

Die mandrakesoft.com webwerf voorsien al die detail om in voeling te bly
met die verskaffer van u gunsteling Linux-distribusie

Mandrakestore is Mandrakesoft se aanlynwinkel. Te danke aan die
nuwe voorkom-en-gevoel, is die aankoop van produkte, dienste en
derdepartyoplossings nog nooit so maklik gewees nie!

Sluit aan by Mandrakeclub! Spesiale aanbiedinge, voordele en meer.
Mandrakeclub is die plek waar gebruikes vergader, en nuwe sagteware
broei.

Mandrakeexpert is die beste plek on bystand te verkry van Mandrakesoft
se ondersteuningspersoneel.

Mandrakeonline is die nuutste diens verskaf deur Mandrakesoft. Dit
laat u toe om u rekenaar opgedateer te hou deur 'n gesentraliseerde en
outomatiese diens.

Geheel die uwe,
Mandrakesoft se span