summaryrefslogtreecommitdiffstats
path: root/mail/mail-af.txt
blob: b3cfbf0f48944fc30452deb7abd7cd963eade65e (plain)
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
Content-Type: text/plain; charset=utf-8
Content-Transfer-Encoding: 8bit

Welkom by Mandrakelinux!

Goeie dag,
Ons vertrou dat u volkome tevrede is met Mandrakelinux 10.0, onderaan
volg 'n lys van handige webwerwe:

Die mandrakesoft.com-webwerf voorsien al die detail om in voeling te bly
met die verskaffer van u gunsteling Linux verspreiding.

Bekom die nuutste amptelike Mandrakesoft produkte, bybehore, asook
derde-party produkte. Mandrakestore is 'n moet vir u, en u rekenaar se
toekoms.

Sluit aan by Mandrakeclub! Spesiale aanbiedinge, voordele en meer.
Mandrakeclub is die plek waar gebruikes vergader, en nuwe sagteware
broei.

Mandrakeexpert is die beste plek on bystand te verkry van Mandrakesoft
se ondersteunings personeel of van die gebruikersgemeenskap.

Geheel die uwe,
Mandrakesoft se span