--=-aFPGjTr5jUHhXPWxbLcT Content-Type: text/html; charset=utf-8



 



Goeie dag,
  Ons vertrou dat u volkome tevrede is met Mandrakelinux 10.1, onderaan volg 'n lys van handige webwerwe:
 
   Die mandrakesoft.com webwerf voorsien al die detail om in voeling te bly met die verskaffer van u gunsteling Linux-distribusie

     
   Mandrakestore is Mandrakesoft se aanlynwinkel. Te danke aan die nuwe voorkom-en-gevoel, is die aankoop van produkte, dienste en derdepartyoplossings nog nooit so maklik gewees nie!

     
   Sluit aan by Mandrakeclub! Spesiale aanbiedinge, voordele en meer. Mandrakeclub is die plek waar gebruikes vergader, en nuwe sagteware broei.

     
   Mandrakeexpert is die beste plek on bystand te verkry van Mandrakesoft se ondersteuningspersoneel.

     
   Mandrakeonline is die nuutste diens verskaf deur Mandrakesoft. Dit laat u toe om u rekenaar opgedateer te hou deur 'n gesentraliseerde en outomatiese diens.

     
    Geheel die uwe,
Mandrakesoft se span