--=-aFPGjTr5jUHhXPWxbLcT Content-Type: text/html; charset=utf-8



 



Goeie dag,
  Ons vertrou dat u volkome tevrede is met Mandriva Linux, onderaan volg 'n lys van handige webwerwe:
 
   Die mandriva.com webwerf voorsien al die detail om in voeling te bly met die verskaffer van u gunsteling Linux-distribusie

     
   Mandriva Store is Mandriva se aanlynwinkel. Te danke aan die nuwe voorkom-en-gevoel, is die aankoop van produkte, dienste en derdepartyoplossings nog nooit so maklik gewees nie!

     
   Sluit aan by Mandriva Club! Spesiale aanbiedinge, voordele en meer. Mandriva Club is die plek waar gebruikes vergader, en nuwe sagteware broei.

     
   Mandriva Expert is die beste plek on bystand te verkry van Mandriva se ondersteuningspersoneel.

     
   Mandriva Online is die nuutste diens verskaf deur Mandriva. Dit laat u toe om u rekenaar opgedateer te hou deur 'n gesentraliseerde en outomatiese diens.

     
    Geheel die uwe,
Mandriva se span