|
Welkom by Mandrakelinux!
Goeie dag,
Ons vertrou dat u volkome tevrede is met Mandrakelinux 10.0, onderaan volg 'n lys van handige webwerwe:
|
|
Die mandrakesoft.com-webwerf voorsien al die detail om in voeling te bly met die verskaffer van u gunsteling Linux verspreiding.
|
|
|
|
|
|
Bekom die nuutste amptelike Mandrakesoft produkte, bybehore, asook derde-party produkte. Mandrakestore is 'n moet vir u, en u rekenaar se toekoms.
|
|
|
|
|
|
Sluit aan by Mandrakeclub! Spesiale aanbiedinge, voordele en meer. Mandrakeclub is die plek waar gebruikes vergader, en nuwe sagteware broei.
|
|
|
|
|
|
Mandrakeexpert is die beste plek on bystand te verkry van Mandrakesoft se ondersteunings personeel of van die gebruikersgemeenskap.
|
|
|
|
|
|
Geheel die uwe,
Mandrakesoft se span
|
|
|