Mandriva voorsien 'n volledige reeks produkte en dienste om u te help om die meeste van u Mandriva Linux-stelsel te maak. Wys-en-kliek en u kan alles aangaande Mandriva Linux uitvind!


Mandriva.com

Die mandriva.com webwerf voorsien u al die detail om in voeling te bly met die voorsiener van die Linux-stelsel met die meeste kenmerke en bruikbaarheid.

 
Mandriva Online

Mandriva Online is die nuutste diens verskaf deur Mandriva. Dit laat u toe om u rekenaar opgedateer te hou deur 'n gesentraliseerde en outomatiese diens.

         
Mandriva Linux

Mandrivalinux.com is die webwerf wat aan die Linux-gemeenskap en oopbron-Linuxprojekte toegewy is.

  Mandriva Club

Mandriva Club is die webwerf vir Mandriva Linux-gebruikers. Teken in vir lidmaatskap met eksklusiewe voordele: eksklusiewe forumtoegang, RPMs en produkaflaai, afslag op Mandriva Linux produkte en veel meer!

         
Mandriva Store

Mandriva Store is Mandriva se aanlynwinkel. Te danke aan die nuwe voorkom-en-gevoel, is die aankoop van produkte, dienste en derdepartyoplossings nog nooit so maklik gewees nie!

  Mandriva Expert

Mandriva Expert is die beste plek on bystand te verkry van Mandriva se ondersteuningspersoneel.