Hartlike dank met die keuse van Mandrakelinux!

Ons is trots om die gebruikervriendelikste en glansrykste Linux distribusie te voorsien. Ons hoop dit sal u ten volle tevrede stel.

Die Mandrakesoft.com webwerf hou u in voeling met gebeure by die uitgewer van u gunsteling Linux distribusie. Dit is ook 'n wonderlike besoekplek om oor nuwe produkte en dienste uit te vind.


 

 Ons wil op u hart druk dat dit voorwaar voordelig is om by Mandrakeclub.com aan te sluit en so voordeel te trek uit spesiale aanbiedinge en toegang te verkry tot honderde ekstra programme.

     
 

 Bekom die nuutste Mandrakesoft produkte, bybehore, asook derde-party produkte by Mandrakestore.com -- ons amptelik aanlyn winkel.

     
 

 Sou u ondersteuning verlang, kan u ondersteunings-insidente aankoop by Mandrakestore.com. U kan ook u amptelike Mandrakelinux-produk registreer. Teken dan in by Mandrakeexpert.com om bystand te ontvang vanaf Mandrakesoft se ondersteunings personeel of die gebruikersgemeenskap.

     
 

 Sou u as vrywilliger 'n bydrae wil lewer aan die Oppbron Linux projek, kies hierdie skakel vir meer inligting: www.mandrakelinux.com.