Mandrakesoft voorsien 'n volledige reeks produkte en dienste om u te help om die meeste van u Mandrakelinux-stelsel te maak. Wys-en-kliek en u kan alles aangaande Mandrakelinux uitvind!


Mandrakesoft.com

Die mandrakesoft.com webwerf voorsien u al die detail om in voeling te bly met die voorsiener van die Linux-stelsel met die meeste kenmerke en bruikbaarheid.

 
Mandrakeonline

Mandrakeonline is die nuutste diens verskaf deur Mandrakesoft. Dit laat u toe om u rekenaar opgedateer te hou deur 'n gesentraliseerde en outomatiese diens.

         
Mandrakelinux.com

Mandrakelinux.com is die webwerf wat aan die Linux-gemeenskap en oopbron-Linuxprojekte toegewy is.

  Mandrakeclub

Mandrakeclub is die webwerf vir Mandrakelinux-gebruikers. Teken in vir lidmaatskap met eksklusiewe voordele: eksklusiewe forumtoegang, RPMs en produkaflaai, afslag op Mandrakelinux produkte en veel meer!

         
Mandrakestore

Mandrakestore is Mandrakesoft se aanlynwinkel. Te danke aan die nuwe voorkom-en-gevoel, is die aankoop van produkte, dienste en derdepartyoplossings nog nooit so maklik gewees nie!

  Mandrakeexpert

Mandrakeexpert is die beste plek on bystand te verkry van Mandrakesoft se ondersteuningspersoneel.