From efe55906e43e79b2b38a9db59beddeccec66da78 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Pablo Saratxaga Date: Tue, 11 Jan 2005 16:33:04 +0000 Subject: updated Afrikaans files --- mail/mail-af.txt | 34 ++++++++++++++++++++++++++++++++++ 1 file changed, 34 insertions(+) create mode 100644 mail/mail-af.txt (limited to 'mail/mail-af.txt') diff --git a/mail/mail-af.txt b/mail/mail-af.txt new file mode 100644 index 0000000..9b9dd19 --- /dev/null +++ b/mail/mail-af.txt @@ -0,0 +1,34 @@ +Content-Type: text/plain; charset=utf-8 +Content-Transfer-Encoding: 8bit + +Welkom by Mandrakelinux! + +Goeie dag, +Ons vertrou dat u volkome tevrede is met Mandrakelinux 10.1, onderaan +volg 'n lys van handige webwerwe: + +Die mandrakesoft.com webwerf voorsien al die detail om in voeling te bly +met die verskaffer van u gunsteling Linux-distribusie + +Mandrakestore is Mandrakesoft se aanlynwinkel. Te danke aan die +nuwe voorkom-en-gevoel, is die aankoop van produkte, dienste en +derdepartyoplossings nog nooit so maklik gewees nie! + +Sluit aan by Mandrakeclub! Spesiale aanbiedinge, voordele en meer. +Mandrakeclub is die plek waar gebruikes vergader, en nuwe sagteware +broei. + +Mandrakeexpert is die beste plek on bystand te verkry van Mandrakesoft +se ondersteuningspersoneel. + +Mandrakeonline is die nuutste diens verskaf deur Mandrakesoft. Dit +laat u toe om u rekenaar opgedateer te hou deur 'n gesentraliseerde en +outomatiese diens. + +Geheel die uwe, +Mandrakesoft se span + + + + + -- cgit v1.2.1