diff options
Diffstat (limited to 'mail/mail-af.txt')
-rw-r--r-- | mail/mail-af.txt | 34 |
1 files changed, 0 insertions, 34 deletions
diff --git a/mail/mail-af.txt b/mail/mail-af.txt deleted file mode 100644 index 3b48a13..0000000 --- a/mail/mail-af.txt +++ /dev/null @@ -1,34 +0,0 @@ -Content-Type: text/plain; charset=utf-8 -Content-Transfer-Encoding: 8bit - -Welkom by Mandriva Linux! - -Goeie dag, -Ons vertrou dat u volkome tevrede is met Mandriva Linux, onderaan volg -'n lys van handige webwerwe: - -Die mandriva.com webwerf voorsien al die detail om in voeling te bly met -die verskaffer van u gunsteling Linux-distribusie - -Mandriva Store is Mandriva se aanlynwinkel. Te danke aan die -nuwe voorkom-en-gevoel, is die aankoop van produkte, dienste en -derdepartyoplossings nog nooit so maklik gewees nie! - -Sluit aan by Mandriva Club! Spesiale aanbiedinge, voordele en meer. -Mandriva Club is die plek waar gebruikes vergader, en nuwe sagteware -broei. - -Mandriva Expert is die beste plek on bystand te verkry van Mandriva se -ondersteuningspersoneel. - -Mandriva Online is die nuutste diens verskaf deur Mandriva. Dit laat -u toe om u rekenaar opgedateer te hou deur 'n gesentraliseerde en -outomatiese diens. - -Geheel die uwe, -Mandriva se span - - - - - |